BZ Info North West / Noordwes
October 2007
Lucy van der Walt
BLULZONE SE MAANDELIKSE NUUS!
Bluezone stel bekend BZ IFO – ons maandelikse nuusbrief wat al ons makelaars en spotters op hoogte hou van wat aangaan in en rondom die kantoor. Elke maand gaan ons die jongste nuus vanuit die kantoor, Bluezone se projekte, verteenwoordigerstelsel en herverkope hierop aandui.
Ons skop natuurlik hierdie maand af met Aardklop nuus, aangesien Bluezone alles mooi kon dophou. Indien enige iemand ‘n voorstel het van wat jul hierin wil sien. Laat weet ons, ons is oop vir enige voorstelle. Besoek ons op die internet by www.bluezonegroup.com vir inligting oor ons produkte en personeel.
HERVERKOPE TANS BESKIKBA-ALR
Inkomsteplanne:
Flextronics - 310 aandele - offer 48
Flextronics - 10 aandele - offer 51
Flextronics – 144 aandele - offer 57
Flextronics - 24 aandele - offer 58
Property 259 – 50 aandele – offer – 42
TUT – The Heights - 10 aandele – offer 33
TUT – The Heights – 1 – offer 43
Groeiplanne:
Bishops – 30 aandele , offer 22
Bishops – 100 aandele , offer 47
Celtis Plaza - 210 aandele, offer BZ5
Celtis Plaza - 710 aandele, offer BZ6
Die Herverkope se rekeningbesonderhede is:
Bluezone Property Investment (Pty) Ltd – Resales
FNB - Menlyn Square
Rekenining nommer: 621 507 25318
Takkode: 25445
Bluezone by Aardklop 2007
Bluezone se personeel en makelaars het Boetman is Bedônit op Saterdag 29 September gaan kyk by die Stadsaal. Baie dankie vir die makelaars wat ons vergesel het.
Foto links: Hier is Lize-Marie (ontvangsdame) en Lucy wat by die venster van die kantoor uitloer om te sien wat op die Aardklop gronde aan die gang was. Daar was ‘n hele paar interessante dinge wat on raakgesien het!
Bluezone Verteenwoordigers, Okt 2007
Bluezone het tans die volgende verteenwoordigers in die Noordwes span:
Spotters – 15
Geakrediteerde makelaars – 50
Bemarkingskonsultante – 4
Ons wil u net darop let, dat indien enige van u se bankbesonderhede verander, u asseblief ‘n bewys aan ons sal deurstuure vir administrasie doeleindes.
Baie dankie vir u volgehoue ondersteuning! Ons sal u gereeld op hoogte hou van verwikkelinge per e-pos. Lekker Oktober Verder! Bluezone Noordwes.
| Bluezone Verjaarsdae! |
| |
Oktober |
| Lucy van der Walt |
1 |
| F.T. Saaiman |
8 |
| F. Kruger |
15 |
| D van Zyl (Direkteur van Bluezone) |
15 |
| D. Brishmaer |
20 |
| H W Smit |
25 |
| T de Bruyn |
25 |
| J Jordaan |
28 |
Baie geluk aan elkeen van julle! Mag jul 'n geseënde jaar vol geluk, vreugde en gesondheid ervaar!
Bluezone Groete!
|